Home » Vuurvreter by Leon van Nierop
Vuurvreter Leon van Nierop

Vuurvreter

Leon van Nierop

Published
ISBN :
Paperback
311 pages
Enter the sum

 About the Book 

Kameraman Henno Barnard woon en werk heel rustig op sy rivierboot aan die Botswana-kant van die Choberivier. Deur sy kamerawerk kom hy op wildstropery af en die wildstropers jag hom skielik met mening.